200 huise vir Plaas 37 teen September
Projek sluit noodsaaklike infrastruktuurdienste in
Erongo se goewerneur het die kontrakteurs aangemoedig om deur doelgerigtheid – nie wins nie – gelei te word en om hulle tot inklusiwiteit, volhoubaarheid en vernuwing te verbind.
Tweehonderd huise sal teen September op Plaas 37 aan die buitewyke van Walvisbaai gebou word as deel van die nasionale program vir die massa-opgradering van informele nedersettings
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie