Ohangwena mik vir belegging van N$700 miljoen teen 2030
Meer as 7 000 direkte werksgeleenthede
Oor watervoorsiening in landelike gebiede, het die goewerneur gesê agt diep boorgate is in die kiesafdelings Oshikunde, Okongo en Omundaungilo teen ’n totale koste van N$4,6 miljoen geboor.
Ohangwena beoog beleggings van meer as N$700 miljoen en 7 000 werksgeleenthede teen 2030, in ’n poging om ekonomiese groei en ontwikkeling in die streek te bevorder.Die goewerneu
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie