Nóg vyf jaar vir Uis-Omaruru-pad
Ses van 123 km voltooi
Die Paaieowerheid sê daar is geen bevestigde befondsing, voltooide ontwerp en verkryging in hierdie boekjaar vir hierdie pad nie.
Die opgradering van die oorblywende 117 kilometer van die pad tussen Omaruru en Uis sal na raming N$1,36 miljard kos en het geen bevestigde befondsing nie.Die Paaieowerheid (RA) se
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie