5981263025572350766
5981263025572350766

Tempel-betowering

Francoise Steynberg
Network Media Hub (NMH) se joernalis Annemarie du Toit het gaan vakansie hou in Thailand en veral haar besoeke aan die tempels geniet. Hier is sy in tradisionele Thai-drag by die tempel Wat Chaiwatthanaram in Ayutthaya noord van Bangkok.

Kommentaar

Republikein 2026-01-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer