Photo Caption
Photo Caption

Noorde-riviervlakke styg

-
-
Francoise Steynberg

Gemeenskappe langs die noordelike riviere word gewaarsku om waaksaam te wees met stygende vlakke ná goeie reënbuieSwaar donderstorms kan plek-plek oor die sentraal-noordelike streke, asook die Zambezi, Kavango-Oos en -Wes-, Otjozondjupa en Omaheke voorkom met moontlike kitsvloede, volgens ’n weerwaak van die Namibiese Meteorologiese Diens van Namibië. Volgens die Hidrologiese Dienste van Namibië het die riviervlakke van die Zambezi en Kavango gestyg. Lees meer op bl. 3. Eliot Ipinge het die foto van die Kavangorivier by Rundu geneem.

Kommentaar

Republikein 2026-06-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer