No Image Caption

Flambojant

Kobus Bekker van Walvisbaai se nuwejaarsvoorneme is om in 2026 elke liewe dag 'n foto van Namibiese voëlspesie op sy Facebookblad te plaas. Hierdie flambojante kleinflaminke (Phoeniconaias Minor) met hul spatsels skelpienk vere word meestal in Walvisbaai gevind, maar migreer ná goeie reëns na die ongerepte Etosha Nasionale Park om daar te gaan broei.

Kommentaar

Republikein 2026-01-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer