No Image Caption

Donkiejare laas só lekker gereën

Iréne-Mari van der Walt
Yvonne Coetzee het dié foto vir Republikein se Kiekiekompetisie ingeskryf. “Met ons rit na die Ruacana-waterval het hierdie donkies vir my tog te oulik in die oshanas gelyk,” sê Yvonne. Die foto is op pad na Outapi geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer