No Image Caption

Die lewe is ’n lied

Die Omarururivier het Woensdag vir die eerste keer vanjaar afgekom ná goeie reën in sy opvangsgebied. Die rivier het deur die dorp gevloei en die Mostert- en Ackermann-gesin van Omaruru het ongeveer twee kilometer buite die dorp in die water gaan baljaar. Rivan, Adriandré, Johandri, Lorey en Johané het hul gate uit geniet. Foto Elzahn Anderson

Kommentaar

Republikein 2026-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer