No Image Caption

Daar is áltyd hoop

Magriet Kotzé het hierdie foto by Pelikaanpunt by Walvisbaai geneem en dit ingestuur met die volgende boodskap: “’n Foto van hoop en inspirasie vir diegene wat deur moeilike tye gaan. Julle kan dag of nag net omhoog kyk en weet dat Sy lig altyd skyn.”

Kommentaar

Republikein 2026-07-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer