’n Plekkie in die son
Carina Sowden het dié foto vir Republikein se Kiekiekompetisie vir Junie ingeskryf. Foto’s kan per e-pos na [email protected] gestuur word, of ’n WhatsApp-boodskap na +264 85 785 6231.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie