’n Bietjie lafenis
Uwe Neustädt het hierdie foto in die Etosha Nasionale Park geneem. "Sebras het die Okaukuejo-watergat oorgeneem," sê hy. Hy het dié foto vir ons Kiekiekompetisie vir Junie ingeskryf.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie