Ysland-uitlewerings steeds onseker
Drie Yslanders betrokke in Fishrot-korrupsieskandaal
Nadat Namibië 'n afvaardiging onder leiding van die adjunk- eerste minister na Ysland gestuur het, is dit steeds nie duidelik of drie Yslandse verdagtes in die Fishrot-skandaal uitgelewer sal word nie.
Die drie Yslanders wat na bewering by die Fishrot-korrupsieskandaal betrokke was, sal dalk nooit in Namibiese howe vir hul beweerde finansiële misdrywe hoef pa te staan nie.Hoewel
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie