Wu in hof oor N$68 miljoen se 'skuld'
Ontwikkelingsbank van Namibië eis terugbetaling
Partye het gister in die hoërhof in Windhoek verskyn vir voorverhoorverrigtinge.
Die Chinees-gebore sakevrou, Qiaoxia 'Stina' Wu, is hof toe gesleep deur die Ontwikkelingsbank van Namibië (DBN) vir die beweerde wanbetaling van lenings wat glo sowat N
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie