Werker word vergoed ná 7 jaar
Moet ook in pos heraangestel word
Nadat 'n werknemer van die ministerie van finansies in 2016 afgedank is, het die hof Dinsdag beveel dat sy die betaling moet ontvang wat sy sou gekry het indien sy nie afgedank was nie.
Die hoërhof het vandeesweek beslis dat ’n werknemer van die ministerie van finansies wat in 2016 afgedank is vir beweerde wangedrag, heraangestel moet word en die ministerie moe
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie