Wasserfall-moordverhoor begin eers 2023
Saak geskeduleer vir 6 Februarie
Regter Christie Liebenberg het gister die verhoordatums vir die moordsaak bekend gemaak.
Die verhoordatums vir die saak waarin ’n broer en suster vir die vermeende moord op me. Sharon Wasserfall tereg staan, is gister (Woensdag) in die hoërhof in Windhoek vasgestel.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie