Vrou van polisieman borg geweier

Verskyn op aanklag van moord
Die staat het het borgtog sterk teengestaan en verwys na die erns van die misdaad en kommer dat die beskuldigde met getuies kan inmeng of ’n vlugrisiko is.
Aurelia Afrikaner
Die vrou van ’n vermoorde polisiebeampte is in hegtenis geneem en aangekla in verband met sy wrede dood. Anelda Shigwedha het Maandag in die landdroshof op Grootfontein vers
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer