Vrou glo oor snorkery vermoor

Liggaam glo in kruiwa vervoer ná noodlottige aanranding
Piet Ritief Damaseb staar aanklagte van moord en die dwarsboming van die gereg in die gesig ná die dood van Davie Bokkie Hannes in Maart 2022.
Rita Kakelo
Die verhoor van ’n 48-jarige man van Outjo wat daarvan beskuldig word dat hy sy lewensmaat vermoor het nadat hy glo woedend geraak het oor haar snorkery, het vandeesweek voortged
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer