Vertroue in Namibië se regbank taan
Laagste in meer as ‘n dekade
Altesaam 64% van regspraktisyns glo regters word nié op meriete nie, maar om ander redes soos persoonlike oortuigings of politieke motivering aangestel.
Ellanie Smit – Namibiërs se vertroue in die regbank het die afgelope paar jaar aansienlik afgeneem, wat ‘n ernstige legitimiteitskrisis tot gevolg kan hê tensy iets drasties
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie