• Tuisblad
  • Howe
  • Verpleegster dagvaar landdros vir skadevergoeding

Verpleegster dagvaar landdros vir skadevergoeding

Beweerde misbruik van mag
Die landdros se beweerde versuim om haarself van die saak te onttrek, het na bewering die integriteit van die verrigtinge in gedrang gebring.
Rita Kakelo
’n Staatsverpleegster wat ’n nag in polisieaanhouding sonder kos en water moes deurbring, dagvaar ’n landdros vir wat sy beskryf as ’n blatante misbruik van regterlike mag.
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer