Vermeende pedofiel kan glo nie onthou
Maree versoek psigiatriese evaluering
Mnr. Johann Maree gaan glo onskuldig pleit op 75 klagte teen hom van onder andere verkragting en die vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie.
Die vermeende pedofiel wat na bewering verskeie jong seuns in Windhoek verkrag en vir pornografiese doeleindes misbruik het, beweer hy het aan ’n geestesgebrek gely ten tyde van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie