Verhoor begin eers tien jaar ná moord
Vermoor glo sy swanger meisie
Die beskuldigde in 'n grumoord wat reeds in 2012 op Rehoboth plaasgevind het, word nou eers verhoor en was die afgelope tien jaar vry op borgtog.
Die verhoor van ’n man wat na bewering sy 18-jarige meisie reeds tien jaar gelede vermoor het, se verhoor het eers op 26 Julie vanjaar begin.Mnr. Deon Boois se meisie, me. Barbar
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie