UPM-geskil nou in hof

Partye verskyn vir voorverhoor
Elizabeth Celeste Becker het 'n saak by die hoërhof in Windhoek aanhangig gemaak teen die United People's Movement se president, Jan van Wyk.
Kristien Kruger
Die afgedankte sekretaris-generaal van die United People’s Movement (UPM), Elizabeth Celeste Becker, het die president van dié party hof toe gesleep oor beweerde oortredings van
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer