UPM-binnegevegte draai in hof

Saak op 23 Maart aanhangig gemaak
Die verkose sekretaris-generaal van die UPM beweer die party se president en sy leierskap tree teen die party se grondwet op.
Augetto Graig
Die verkose sekretaris-generaal van die United People’s Movement (UPM) en parlementslid, Elizabeth Celeste Becker, sleep dié party se president, Jan van Wyk, die sekretaris vir
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer