Ula en Elsa bly finaal by Harnas

Hofuitspraak Vrydag gelewer
Die hof het beslis dat die minister van die omgewing, bosbou en toerisme versuim het om die welstand van die leeuwyfies in ag te neem toe hy besluit het dat hulle gekonfiskeer moet word.
Kristien Kruger
“Leeus is diere met gevoelens. Om mense van een plek na ’n ander te verskuif kan ontstellend wees, maar mense kan hul ontevredenheid uitdruk, diere kan nie. Die natuur het dier
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer