Twis oor Baster-kapteinskap mik hof toe

Britz se prokureur onttrek
Mnr. Rynault van Wyk vra dat die verkiesing van April 2021 tersyde gestel word.
Augetto Graig
Die Baster-kapteinsverkiesing wat verlede jaar plaasgevind het en mnr. Jacky Britz gevolglik as die nuwe kaptein verkies is, sou môre (11 Maart) vir die eerste keer in die hoërhof in Windhoek betwis word.

Mnr. Rynault van Wyk, medekandidaat tydens die verkiesing, dagvaar Britz saam met mnre. Cyril Pienaar en Wesley Harcher, en die verkiesingskomitee van die kapteinskap van die Rehoboth Baster-gemeenskap, om die verkiesing van 24 April 2021 nie vry nie, onreëlmatig en onregverdig te verklaar en tersyde te stel.

Mnr. Hafeni Hamuyela, wat vir Britz, die destydse waarnemende kaptein, Harcker, die voorsitter van die komitee, en die komitee verteenwoordig het, het homself Dinsdag aan die saak onttrek.

Hulle moet kennis gee van nuwe regsverteenwoordiging en ook verklarings indien.

Herhaalde pogings om vrae aan Britz beantwoord te kry, of selfs kommentaar te kry, was onsuksesvol.

“Die saak is goed ondersteun met klinklare bewyse van beweerde en omvangryke ongerymdhede wat die verkiesing nie vry, regverdig en geloofwaardig maak nie,” skryf van Wyk in ’n verklaring oor die geskil.

Ook in die hofstukke brei hy uit oor pogings om die Rehoboth Ekumeniese Raad, die Hardap-goeweneur en die adjunkminister van stedelike en landelike ontwikkeling te betrek, sonder dat enige oplossing gevind kon word.

“Ons het ook verder pogings aangewend om huishoudelike sake binne die gemeenskap en die Hardapstreek uit te sorteer deur gesagsfigure by die huis te nader,” skryf hy.

Nog voor April se verkiesing het van Wyk beswaar gemaak oor die kort voorbereidingsperiode.

In sy verklaring sê hy: “’n Haastig saamgestelde groep mense het oornag ’n verkiesingskomitee geword en het die verkiesingsproses oor net ses weke – vanaf die tweede vergadering waar kandidate genomineer is – gejaag.”

Voorvalle van stembedrog, onreëlmatige aanlyn stemmery, onverduidelike verwydering van stembussies, en 66 stemme wat verdwyn het en weer in ’n koevert verskyn het, is deur sy bewyse aangedui.

“Ter wille van ons volk is dit ons mening dat die hooggeregshof nou die enigste pad vorentoe is,” volgens van Wyk.

Inligting wat tydens die verkiesing gedeel is, dui dat sowat 9 000 Basters geregistreer het, maar net 3 100 het gestem.

Die verkiesing is aanvanklik op 1 Maart 2021 deur die Kantoor van die Kaptein aangekondig, met ’n beroep vir betrokkenheid by nominasies vir kandidate op 22 Maart. Die voormalige kaptein John McNab is in 2020 oorlede.

“In terme van die voorvaderlike wette moet ’n verkiesing onmiddellik gehou word nadat ’n kaptein sterf. Na die heengang van kaptein McNab het ons reeds met die proses begin. Die skielike afsterwe van mnr. B. Buys het ons beplanning ontwrig. Ek het die datum vir die verkiesing by die komitee ingedien en hulle werk onder my gesag. Die verkiesingsdatum bly 24 April 2021,” het Pienaar in ’n kennisgewing op 24 Maart 2021 geskryf. – [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 22.99 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.39 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1429.05 | USD to ZAR 18.39 | USD to ZMW 27.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 373.37/OZ UP +1.14% | Copper US$ 4.65/lb UP +1.81% | Zinc US$ 2 956.40/T UP 1.29% | Brent Crude Oil US$ 84.89/BBP UP +0.27% | Platinum US$ 989.43/OZ UP +0.42% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.99 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.39 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1429.05 | USD to ZAR 18.39 | USD to ZMW 27.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 373.37/OZ UP +1.14% | Copper US$ 4.65/lb UP +1.81% | Zinc US$ 2 956.40/T UP 1.29% | Brent Crude Oil US$ 84.89/BBP UP +0.27% | Platinum US$ 989.43/OZ UP +0.42%