Twee vas vir moord, lykskending
32 steekwonde, private dele afgesny
Twee vroue is gister in hegtenis geneem nadat hulle glo bewysstukke vernietig het om die identiteit van die twee hoofverdagtes te verdoesel.
Aanklagte van moord, dwarsboming van die gereg en lykskending staar twee jong mans in die gesig nadat die erg geskende liggaam van ’n man wat as ’n vrou geïdentifiseer het, ve
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie