Tronkhoof getuig in Fishrot-borgaansoek
Saak tot 11 Maart uitgestel
Die hoof van Windhoek Sentrale Gevangenis het gister die getuienisbank in die borgtogaansoek van ses van die Fishrot-beskuldigdes ingeneem.
Die Teenkorrupsiekommissie (ACC) se ondersoekbeampte, hoofinspekteur Andreas Kanyangela, se getuienis is na sowat twee weke uiteindelik afgehandel.Die staat het gister hul volgende
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie