Tobias skuldig aan mesmoord
Finale betoë op 28 Julie
Johannes Tobias het in 2021 sy 28-jarige meisie 11 keer met 'n Okapi-mes gesteek.
Die 50-jarige Johannes Tobias is gister in die hoërhof in Windhoek skuldig bevind aan die moord op sy 28-jarige meisie, Miriam Block. Regter Naomi Shivute het bevind dat Tobias se
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie