Taxibestuurder vergoed ná aanranding

Rita Kakelo
Die Namibiese regering en polisie moet N$50 000 in skadevergoeding aan ’n taxibestuurder van Windhoek betaal nadat polisiebeamptes hom ernstig voor lede van die publiek aangerand
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer