Swakopmund-slagter verloor appèlsaak
Florin weer onsuksesvol
Drie regters in die hooggeregshof het bevind die hoërhof se uitspraak in April 2024 was nie foutief nie.
Die hooggeregshof het gister die sogenaamde Swakopmund-slagter, Thomas Florin, se appèlaansoek van die hand gewys waarin hy eis dat hy reeds ná tien jaar tronkstraf in aanmerking
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie