Staatsaanklaer van saakdossiere beroof

Verdagte vasgetrek, drie op vrye voet
Die aanklaer-generaal het benadruk volgens kantoorbeleid word aanklaers nie toegelaat om dossiere huis toe te neem nie.
Eliot Ipinge
’n Staatsaanklaer van Rundu is Saterdag van amptelike saakdossiere beroof toe hy by ’n winkel in ’n beweerde lokval gelei is. Volgens Bonifatius Kanyetu, die koördineer
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer