Staat wil oudlanddros se kwytskelding appelleer
Aansoek om uitspraak in hooggeregshof uit te daag
Liwena Mikiti is verlede jaar kwytgeskeld op aanklagte wat verband hou met bewerings dat hy 'n versekeringsmaatskappy bedrieg het.
In die hofsaak waarin ’n oudlanddros onskuldig bevind is op aanklagte van onder meer bedrog en vervalsing, doen die staat aansoek om verlof tot appèl.Liwena Mikiti is in Oktober
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie