Speurder skuldig aan korrupsie

Vonnisoplegging in April
Jafet Simon se skuldigbevinding spruit uit ’n saak in 2018 waarin die Pakistanse burger Farhan Khatri saam met twee Namibiese vroue aangekla is van mensehandel en die verkragting van ’n minderjarige op Walvisbaai.
Adam Hartman
’n Voormalige senior polisiespeurder op Walvisbaai is skuldig bevind aan omkopery, nadat hy probeer het om ’n staatsaanklaer met N$60 000 om te koop.Jafet Simon is Maandag deur
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer