Sleutelgetuie was glo ‘onderduims’

Betrokke by ondersoek van Dippenaar-ongeluk
'n Sleutelgetuie in die Jandré Dippenaar-verhoor is daarvan beskuldig dat hy 'onderduims' was in sy private ondersoek van die noodlottige ongeluk.
Adam Hartman
Adam Hartman

’n Kennis van die Dippenaar-familie, mnr. Nico Smit, wat die ongeluk op 29 Desember 2014 ondersoek het, is tydens ondervraging daarvan beskuldig dat hy “onderduims” in sy ondersoek was. Mnr. Jandré Dippenaar word daarvan beskuldig word dat hy die oorsaak van die gru-ongeluk was wat die lewens van ses mense geëis het.

Dippenaar se verhoor het verlede week in die streekshof op Swakopmund hervat, met die verdediging wat vir die eerste keer sedert die saak in 2015 begin het, die kans gehad het om hul saak aan landdros Gaynor Poulton te stel.

Ses aanklagte van moord asook klagtes van roekelose of nalatige bestuur en bestuur sonder ’n geldige rybewys staar Dippenaar in die gesig.

Dippenaar en die jongste lid van ’n gesin uit Duitsland was die enigste oorlewendes. Hy ontken skuld, óf dat hy onder die invloed van drank was of roekeloos en nalatig bestuur het.

Smith het tydens sy getuienis gesê hy het ’n vriendelike verhouding met Dippenaar en sy pa gehad, wat gebaseer is op werk en ’n gedeelde belangstelling in plaaslike motorsport.

Volgens hom het Dippenaar op die oggend van 29 Desember 2014 by hom en ander aangesluit vir ’n duinerit naby Langstrand. Hy het nie gesien dat Dippenaar alkohol gebruik of dat hy dronk was soos die staat beweer nie.

Hy het later die dag nadat Dippenaar en sy vriende na Hentiesbaai vertrek het, van die ongeluk gehoor. Volgens hom was hy en Dippenaar se pa op die toneel. Hy het foto’s geneem en met ’n polisiebeampte gepraat wat gespekuleer het Dippenaar was verantwoordelik vir die ongeluk. Omdat hy ’n ondersoeker van motorongelukke is, is hy deur die versekeringsmaatskappy gevra om beweringe van dronkenskap en roekelose bestuur teen Dippenaar te ondersoek.

Die vloedgolf aantygings teen Dippenaar op sosiale media waarin hy daarvan beskuldig is dat hy ’n “moordenaar” is, het Smith aangespoor om die ondersoek te doen wat ook deur sy pa aangemoedig is.

Die ondersoek het foto’s, pad- en voertuigtoetse en onderhoude ingesluit wat opgeneem is. Laasgenoemde is opgeneem sonder dat die betrokkenes daarvan bewus was.

Tydens kruisondervraging het staatsaanklaer Faith Chipepera beweer Smith se belangstelling in en ondersoek na die ongeluk was as gevolg van sy vriendskap met die Dippenaars. Sy het ook beweer Smith het getuies aangespoor om in die guns van Dippenaar se verdediging te praat terwyl hy hulle opgeneem het.

Chipepera het beweer deur nie vir getuies te sê hulle word opgeneem nie, was hy nie deursigtig nie. Volgens haar was dit omdat hy dit as bewyse in die ondersoek wou gebruik.

“Jou betrokkenheid was onderduims weens jou belangstelling in die saak om die beskuldigde en sy pa te beskerm,” het Chipepera aan Smith gesê.

Smith het erken hy het alle gesprekke opgeneem en meen dit was nie verkeerd om nie betrokkenes hieroor in te lig nie. Volgens hom is mense baie meer versigtig oor wat hulle sê, wanneer hulle weet die gesprek word opgeneem.

Die staat sê egter die betrokkenes was nie bewus van Smith se voorneme om die opnames teen hulle te gebruik nie, wat in teenstelling met die feite kan wees.

“Ek verskil van jou bewering met die minagting wat dit verdien – dit is die staat se weergawe,” het Smith gesê. Hy het dit ook duidelik gemaak dat dit juis die feite was waarna hy gesoek het. Dippenaar het vroeër verlede week tydens sy emosionele getuienis beweer hy onthou niks van wat voor, tydens en ná die ongeluk gebeur het nie. Dit is glo te wyte aan trauma en breinbeserings. Die saak is tot Oktober uitgestel.

 – [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 16° | 32° Rundu: 16° | 32° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 18° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 16° | 30° Windhoek: 13° | 26° Gobabis: 14° | 26° Henties Bay: 15° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:49, High tide: 06:50, Low Tide: 01:42, High tide: 19:35 Swakopmund: 15° | 19° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:48, Low Tide: 01:40, High tide: 19:33 Walvis Bay: 15° | 29° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:47, Low Tide: 01:40, High tide: 19:32 Rehoboth: 15° | 28° Mariental: 17° | 30° Keetmanshoop: 21° | 31° Aranos: 17° | 29° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 28° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 14° | 28° Mbabane: 13° | 21° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 13° | 26° Cape Town: 17° | 24° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 14° | 21° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 16° | 27° Harare: 13° | 25° Currency: GBP to NAD 22.98 | EUR to NAD 19.78 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.34 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.57 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.96 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47 | USD to KES 130.23 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.34 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25155.92 Down -3.26% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.84/OZ DOWN -0.0109 | Copper US$ 4.71/lb UP +2.24% | Zinc US$ 3 010.60/T UP 1.84% | Brent Crude Oil US$ 83.51/BBP UP +0.59% | Platinum US$ 999.93/OZ UP +0.68% Sport results: Premier League: Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 16° | 32° Rundu: 16° | 32° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 18° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 16° | 30° Windhoek: 13° | 26° Gobabis: 14° | 26° Henties Bay: 15° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:49, High tide: 06:50, Low Tide: 01:42, High tide: 19:35 Swakopmund: 15° | 19° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:48, Low Tide: 01:40, High tide: 19:33 Walvis Bay: 15° | 29° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:47, Low Tide: 01:40, High tide: 19:32 Rehoboth: 15° | 28° Mariental: 17° | 30° Keetmanshoop: 21° | 31° Aranos: 17° | 29° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 28° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 14° | 28° Mbabane: 13° | 21° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 13° | 26° Cape Town: 17° | 24° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 14° | 21° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 16° | 27° Harare: 13° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.98 | EUR to NAD 19.78 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.34 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.57 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.96 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47 | USD to KES 130.23 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.34 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25155.92 Down -3.26% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.84/OZ DOWN -0.0109 | Copper US$ 4.71/lb UP +2.24% | Zinc US$ 3 010.60/T UP 1.84% | Brent Crude Oil US$ 83.51/BBP UP +0.59% | Platinum US$ 999.93/OZ UP +0.68%