Shilimela-egpaar glo in die sop by NamRA
Skuld na bewering N$21,3 miljoen
'n Vrou beweer NamRA het haar bankrekeninge sonder rede gevries, NamRA voer egter aan die rekeninge is gebruik as 'n kanaal vir 'n ander maatskappy wat nie aan sy BTW-vereistes voldoen het nie.
Die vrou van die bekende sakeman Banda Shilimela het die Namibiese Inkomste-agentskap (NamRA) hof toe gesleep omdat hulle glo vier van haar bankrekeninge gevries het.“Ek bly sond
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie