Saoedi-sakelui se weg gebaan om N$55 m. van Boulter te eis
Dié bekende konstruksiemaatskappy het voorheen 'n gunstige uitspraak in Dubai verkry, waar 'n hof die miljardêr gelas het om die belegging terug te betaal.
Die hooggeregshof in Namibië het die weg gebaan vir die Saoedi-maatskappy Tebrak Trading and Contracting om ’n eis van meer as N$55 miljoen teen die Britse sakeman Harvey Boulte
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie