• Tuisblad
  • Howe
  • Sakeman verloor appèl teen sy vorige ‘vroue’

Sakeman verloor appèl teen sy vorige ‘vroue’

Verloor egskeiding- en universele vennootskapdispuut
Mnr. Malakia Nakuumba het twee hofsake teen sy vorige vrou en 'n vrou saam met wie hy 37 jaar gewoon het, in die hooggeregshof betwis en verloor.
Kristien Kruger
'n Bekende sakeman in die Noorde, mnr. Malakia Nakuumba, se appèl in die hooggeregshof om die uitspraak oor sy universele vennootskapdispuut om te keer, die hofbevel in sy eg
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer