Sakeman kry 15 jaar vir verkragting
Aktivis verlig oor uitspraak
Die landdros in die omstrede saak kon nie gronde vir 'n ligter straf vind nie, maar het die publiek en media gewaarsku om nie die regbank te intimideer nie.
Vyftien jaar agter tralies was die straf wat Vrydag in Oshakati se streekhoof aan sakeman Sindano Hango uitgemeet is vir die verkragting van sy niggie in 2014.
Hy is aanvanklik in
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie