Rundu moet regskoste aan RedForce betaal, sê hof
Mis glo sperdatums
Die raad voer aan dat dit binne sy reg was om die RedForce-kontrak te beëindig aangesien die maatskappy nie sy maandelikse teiken van N$5 miljoen gehaal het nie.
Kenya Kambowe - Die hoërhof in Windhoek het Rundu se dorpsraad opdrag gegee om RedForce te vergoed vir koste wat verband hou met die versuim van die plaaslike owerheid se regspan
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie