Renosterbewaring gee mynbou bloedneus
Hof handhaaf dringende interdik
Die saak beklemtoon die groeiende regswrywing tussen bewaringsbewustes en kleinskaalse mynbouers in kommunale bewaringsgebiede, veral in ekologies sensitiewe gebiede soos westelike Kunene, wat die wêreld se grootste vrylopende swartrenosterbevolking huisves.
Save the Rhino Trust (SRT) Namibia het sy vreugde uitgespreek na die dringende interdik in die hoërhof toegestaan is om mynboubedrywighede in westelike Kunene te stop wat bedreigd
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie