Regsaksie teen omgewingsminister duur voort

Gewysigde regulasies onder die loep
N/a'anku sê se Marlice van Vuuren beweer die regulasies is gewysig sonder dat belanghebbendes betrokke was en met die verontagsaming van gevestigde bewaringsriglyne.
Kristien Kruger
“Die verskuiwing van ’n samewerkende en ingeligte benadering na een wat gekenmerk word deur eensydige besluite en ’n gebrek aan deursigtigheid ondermyn nie net die geloofwaar
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer