Regering moet pa staan vir regskoste

Aansoek om appèl slaag gedeeltelik
Die regering moet regskostes betaal vir 'n appèlaansoek teen 'n hoërhofuitspraak oor regulasies wat tydens die Covid-19-pandemie ingestel is.
Kristien Kruger
Die regering was gedeeltelik suksesvol in sy aansoek om appèl teen ’n hoërhofuitspraak oor sekere regulasies met betrekking tot arbeidsoptrede wat tydens die grendeltyd ingeste
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer