Rastalokke afgesny, eis N$1,25 miljoen

Vryheid van geloof ter sprake
'n Ganja-aktivis sleep die gevangenisowerhede hof toe oor sy hare.
Augetto Graig
Brian Jaftha dagvaar die gevangenisowerhede vir N$1,25 miljoen nadat sy rastalokke afgesny is.Jaftha dien gevangenisstraf van twee jaar uit vir die besit van dagga. Hy verteenwoord
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer