Prokureur-generaal sê sodomiewet moet bly
Ou wetgewing word steeds uitgedaag
Die prokureur-generaal beweer in 'n verklaring die meerderheid van Namibiërs keer steeds homoseksuele aktiwiteite af en dat sodomiewette op grond daarvan van krag moet bly.
“Ek ontken dat die blote bestaan van die sodomiewette die stigmatisering van gay mans bevorder. Indien hierdie mans aan enige stigma ly, is dit as gevolg van hul keuse om betrokk
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie