Polisie moet wéér opdok
Aanranding, onwettige arrestasie
Die hoërhof in Windhoek het Donderdag uitspraak gelewer ten gunste van 'n man wat in 2020 deur wetstoepassers aangerand is.
’n Inwoner van Katutura sal ingevolge ’n hofbevel N$50 000 van die staat ontvang nadat lede van die Namibiese polisie en weermag hom gedurende die Covid-19-pandemie onwettig in
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie