Polisie beskerm glo nie gevangene

'Meswond, gebreekte ribbes'
’n Polisiebeampte wat tydens die aanranding teenwoordig was, het glo onder ’n tafel weggekruip en om hulp geroep.
Phillipus Josef
’n Man wat by die Ohangwena-polisiestasie aangehou is, beweer hy is deur medegevangenes met ’n mes gesteek en ernstig aangerand tydens bemiddeling tussen mededingende bendes wa
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer