PDM se aansoek teen Comsar misluk

Hof beslis oor 99 jaar-huurkontrak
Die PDM se regsverteenwoordiger het in die hof aangevoer 'n 99 jaar-huurkontrak is gelykstaande aan eienaarskap.
Iréne-Mari van der Walt
Die Popular Democratic Movement (PDM) het gefaal in sy hoërhofaansoek om ’n 99 jaar-huurkontrak vir sowat 17 000 hektaar grond in die Dordabis-omgewing aan Comsar Properties SA,
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer