PAS IN: Maree se bekentenis toegelaat
Die hoërhof in Windhoek het vanoggend beslis dat die bekentenis van die vermeende pedofiel, Johann Maree, wel as bewysstuk toegelaat sal word in sy verhoor.
Maree het aansoek gedoen dat die bekentenis nie toegelaat word nie op grond van die bewering dat hy dit onder dwang afgelê het ná sy inhegtenisname.
Die kwessie is tydens ’n binneverhoor hanteer en die hof het sy aansoek van die hand gewys.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie