PAS IN: Amushelelo (weer) in die hof
PAS IN: Die aktivis Micheal Amushelelo kom by die Windhoekse landdroshof aan waar hy op aanklagte van betreding, inmenging met die polisie en die reël van 'n onwettige byeenkoms verskyn. Dit volg op sy inhegtenisneming vroeër vandeesweek nadat hy 'n groep skoonmakers van die Stad Windhoek toegespreek het wat daarna amok in die stad gesaai het en wat die stad met rommel besaai gelaat het.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie