Ouers dagvaar ministerie vir N$1,9 miljoen
Saak kom vandag weer in die hof voor
Thewelensia/Naris en Stanley Gowaseb beweer hulle dogter se dood in 2018 is veroorsaak deur die staatshospitaal se nalatigheid en die personeel se versuim om hul pligte uit te voer.
Ses jaar ná haar tienjarige dogter se dood weens ernstige bloedverlies ná ’n mangeloperasie by die Khorixas-hospitaal, eis ’n ma skadevergoeding van N$1,9 miljoen.Die kind, w
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie